Testimonials

What People Say

"Toe ek onlangs Stellenbosch toe verhuis het, het Emma vir my gordyne gemaak. Sy was nie net hulpvaardig nie, maar ook baie vriendelik en het die ekstra myl gestap om aan al my behoeftes te voldoen. Sy het selfs aangebied om ñ lamp vir my laat regmaak."
Willa de Villiers
stellenbosch
Ek ken Emma al 10 jaar. Haar se werk is tot op die laatste detail volmaak. Sy skep perfeksie en haar gordyne, blindings en kussings wat sy vir my gemaak het is 100%.
P. Momberg
Middelvlei
"Ek het Emma baie jare gelede ontmoet pas nadat ek n woonstel in Stellenbosch gekoop het. Ek het iemand dringend gesoek om gordyne te doen. Heel toevalling by Mooigoed opgeeindig. Ek was hoogs beindruk met die gehalte van haar werk en ook haar ‘commitment’. Ek het haar gebruik om ook vir my seun se woonstel in Greenpoint Met die jare het ons bevriend gebly en Emma is n mooi mens betroubaar met hoe morele standaarde. Ek kan haar beslis aanbeveel. "
Petro Hart
stellenbosch
"Emma was an absolute rock of support when I needed her. She put the best suppliers my way and even ended up doing blind installations late at night on a weekend just because it was important to me to be in by a certain date. She was always honest and totally transparent. I can highly recommend her."
Cindy Mckenzie
stellenbosch
"Ons het Emma ontmoet net nadat ons nuwe huis gekoop het. Sy’t uit haar pad gegaan om ons te help om die vreemde plek ons eie te maak. Haar idees was vars en die gordyne van uitstekende gehalte asook baie netjies gemaak. Sy verf ou meubels en maak ‘n nuwe “ statement “ stuk daarvan. Sy soek graag meubels, kussings, lampe òf ornament vir ‘n vertrek. Na my stillering van my ou goed, tesame met my nuwe aankope kon ek skaars my plek herken. Sy’s so sag en gemaklik en word sommer ‘n hartsvriendin so deur die mooimaak. Bel haar sodra jy dink aan mooimaak, sy’s jou “ one stop shop"
Annie Potgieter
Stellenbosch

Request a quote